Pilaar van NGV val in die hofSolidariteit het daarin geslaag om een van die grootste pilare van die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te laat val. Dit volg nadat die Noord- Gautengse hooggeregshof artikels 36 tot 40 van die Wet op Nasionale Gesondheid met koste ongrondwetlik verklaar het.Volgens Solidariteit was die staat se doelwit met hierdie…...