25-Jarige man gevonnis vir statutêre verkragtig
Die Waarnemende Adjunk-Provinsiale Kommissaris vir Misdaadopsporing, Brigadier Nicky Mills, het konstabel Ngcaphayi verbonde aan die De Aar FCS-eenheid geloof vir uitstekende ondersoekwerk in die statutêre verkragtingsaak van ‘n 14-jarige vroulike slagoffer. Die slagoffer het die ondersoekbeampte ingelig oor wie die pa van haar twee maande oue baba is waarna hy ‘n ondersoek ingestel het. “Die…...