4 Stappe vir werkgewers vir die billike hantering van dissiplinêre verhore
In elke besigheid is daar reëls vir die werksplek. Wanneer hierdie reëls oortree word en die wangedrag ernstig is, kan die werkgewer voortgaan om ‘n dissiplinêre verhoor te hou – maar hoe, en wat is die regte stappe? Suid-Afrika se arbeidsomgewing is hoogs gereguleerd, wat dit vir werkgewers baie belangrik (en uitdagend) maak om deurlopend…...