Die Roodepan polisie het die nuwe skoolkwartaal afgeskop met ‘n bewusmakingsveldtog by ‘n hoërskool op die dorp. Luitenant-kolonel Lefu Lebakeng het sowat 800 hoërskoolleerders oor twee dae toegespreek, en die belangrikheid van geestelike misdaadvoorkoming beklemtoon. Die Roodepan SAPD het ‘n vennootskap aangegaan met die Prophetic Generation wat en die motiveringspreker, Denzil Kock, het die skoliere…...