90 Ongedokumenteerde persone vanaf Springbok na Gauteng gedeporteer
Immigrasie-owerhede is tans besig om 90 ongedokumenteerde persone te deporteer, ná ’n gesamentlike polisie-operasie by myne in die Noord-Kaap se Namakwa-distrik. ’n Woordvoerder vir die polisie, Kolonel Mashay Gamieldien het gesê dat die verdagtes van Springbok af op pad is na die Lindela-repatriasiesentrum in Gauteng, waar hulle sal bly totdat hulle gerepatrieer word. Die 90…...