Beroep op staatsamptenare gedoen om te dien en nie menseregte te skend nie
President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op staatsamptenare gedoen om die mense van Suid-Afrika met liefde, waardigheid, respek te dien en nie hul regte te skend terwyl die land Menseregtedag vier nie. Die president het gepraat tydens ‘n Menseregtedag-herdenkingsgeleentheid in De Aar, Noord-Kaap. Vanjaar se herdenking is gehou onder die tema: “Consolidating and Sustaining Human…...