Aanranding op gestremde uiteindelik op hofrol

 Aanranding op gestremde uiteindelik op hofrol

Uiteindelik gaan ‘n ernstige aanrandingsvoorval op ‘n persoon met ‘n gestremdheid in die hof gaan draai. Dawid Markus was in 2019 ernstig aangerand deur ‘n polisieman in Hondeklipbaai, het hy vertel. Hy het toe ‘n saak van poging tot moord gemaak. Weens Covid-19, rompslomp en ander vertragings, was die saak vir vier jaar byna vergete…....

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit