Afgetrede opvoeder met ’n passie vir letterkunde bied ondersteuning aan kinders deur gratis leeslesse
Terwyl lees noodsaaklik is vir leer en presteer dwarsdeur kinders se skoolloopbaan en op universiteit gaan dit terselftertyd hulle lewe buite die klaskamer verryk. Entoesiastiese lesers het gewoonlik uitstekende algemene kennis.Lees is oefening vir die brein — lees meer, en jy lees al hoe beter! ‘n Program op Carte Blanche waar ‘n vrou vertel het…...