Afrikaans voorgeskrewe boek ‘Mis’ word ‘n fliek vir Matrikulante in NK

 Afrikaans voorgeskrewe boek ‘Mis’ word ‘n fliek vir Matrikulante in NK

‘n Groep jong plaaslike kunstenaars van Okiep,Namakwaland het met geloofwaardigheid geklim ‘in die skoene’ van karakters van die voorgeskrewe letterkunde boek ‘Mis’. Die boek was fisies met passie en uitnemendheid voorgedra, sodat die 2023 matriekleerders hulle Afrikaans vraestelle met vertroue kan skryf. Die Departement van Onderwys in Springbok se distriksantoor in samewerking met Hoërskool Okiep…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here