Afrikaanse onderrig nóg meer in aanvraag – aldus verslag
Om Afrikaans as onderrigtaal op skool én universiteit te hê, word as uiters waardevol deur die skoolverlatersklas van 2023 geag. Dit was van die bevindings van Solidariteit Jeug se Skoolverlatersverslag wat so pas vrygestel is. Die verslag is die derde van sy soort en volg op verslae van 2021 en 2022 – studies wat ook…...