Afrikanerstigting en AfriForum sluitsuksesvolle steun werwingstoer na die VSA af
Dit is duidelik dat die internasionale samelewing toenemend bewus word van die uitdagings waarmee minderhede soos Afrikaners in Suid-Afrika gekonfronteer word, sowel as die soort oplossings waarmee die instellings van die Solidariteit Beweging vorendag kom om hierdie uitdagings die hoof te bied. Dit is die oorhoofse waarneming van die verteenwoordigers van die Afrikanerstigting en AfriForum…...