Akademiese versadigingspunt: SA nodig mense met vaardighede, nie grade nie.
Akademiese versadigingspunt kan gedefinieer word wanneer ʼn akademiese graad nie meer van waarde geag word nie. Daar is sprake dat Suid-Afrika moontlik teen 2030 ʼn akademiese versadigingspunt kan bereik. Volgens navorsers blyk dit, dat hierdie situasie reeds sigbaar is in die land. Ons land verkies eerder mense met ondervinding en vaardighede, as mense met ʼn…...