Akademikus Donique ‘n erfvloekbreker van formaat

Donique Cloete, 28 jaar oud, was gebore en getoë in Namakwaland, Springbok, meer spesifiek in die dorp Okiep – ‘n kaalvoetkind in die stofstrate. ‘n Vrou, Mamma, Afrikaansonderwyseres, radio omroeper by Radio NFM en ‘n student – ‘n formidabele vrou wat nuwe voetspore uittrap om die erfsondes vloeke van gister agter te laat! Cloete het…...