Alvina Abrahams: Ystervrou wat veg vir reg en geregtigheid
Gedurende Augustus word ons elke jaar herinner aan die 20,000 vroue wat op 9 Augustus 1956 aan ‘n optog na die Uniegebou in Pretoria deelgeneem het om teen die paswette te betoog. Daar word dan veral gefokus op onderwerpe soos vroueregte, diskriminasie teen vroue, geweld teenoor vroue, en vele ander verwante kwessies. Hierdie herdenking dien…...