ANC en Motsoaledi klaarblyklik stééds in droomwêreld oor NGV

Minister Aaron Motsoaledi se hunkering na die instelling van die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan as ’n instrument om ongelykhede reg te stel, getuig van sy verwronge idee van die werklikheid rakende gesondheidsorg.Solidariteit sou graag wou sien dat kabinetslede in die nuutsaamgestelde regering van nasionale eenheid eerder wegstap van die NGV-idees, wat volgens alle aanduidings op ’n ramp…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here