ANC Namakwa vier saam met antie Mottie haar verjaardag
Dinsdag 19 Julie het die ANC in Namakwa tyd geneem om die verjaardag van Ouma Mottie Adams in Komaggas te vier. Die party het dit goed geag om haar lewe te vier. Anty Mottie het 101 jaar van verbintenis tot die bou van ‘n soliede gemeenskap gevier. “Eer jou vader en jou moeder sodat jou…...