ArcelorMittal se Kerstyd-aankondiging oor afleggings skok – Solidariteit
Solidariteit neem met skok kennis van ArcelorMittal SA se aankondiging dat hulledireksie en bestuur besluit het om die drie langstaal-aanlegte te sluit. Die besluit raak die poste van ongeveer 3 500 deeltydse en permanente werknemers by die drie aanlegte by Newcastle, Vereeniging en by Arcelor Rail and Structures.Die redes wat vir hierdie drastiese besluit aangevoer…...