Barkhuizen-saak:
Solidariteit dreig LUR met hofaksie weens versuim om jammer te sê

Solidariteit het vandag in ʼn skrywe aan die LUR vir onderwys in Noord-Wes, Viola Motsumi, gedreig met hofaksie indien hul nie teen 2 Maart om verskoning vra vir hul skending van Elana Barkhuizen se menseregte nie. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) op 18 Januarie vanjaar bevind het dat die kantoor van die LUR…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit