Bekende kuierplek groet met trane en mooi herinneringe
“Daar sal nooit weer so ‘n lekker kuierplek wees nie, ek huil my sommer dood.” So het disco-gangers hulle die onlangs uitgedruk. Dit, nadat Desert Inn, ‘n gewilde, bekende kuier- en afkoelplek in Bergsig naby Springbok, finaal hul deure gesluit het. Aanvanklik het die plek bekend gestaan as die Koperberg hotel. Dit was ongeveer in…...