Bela gaan werkende skole breek, sê Solidariteit in NRP-voorlegging

As ouers hul regmatige seggenskap by hulle kind se skool ontneem word, sal hulle heel moontlik van die skool onttrek – kind, geld en ál. Solidariteit het dié werklikheid vandag in ʼn voorlegging aan die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) se gekose komitee oor onderwys en tegnologie, sport, kuns en kultuur uiteengesit. Johnell Prinsloo, onderwysnavorser…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here