Beplande optog teen gesondheidsdienste

Die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement loop tans deur onder geweldige uitdagings, en gemeenskapslede is warm onder die kraag. Die tekorte aan permanente gesondheidswerkers, mediese vervoer en dienste, het baie kommentaar onder gemeenskapslede uitgelok. NEHAWU gaan ‘n gemeenskapsoptog lei na die Port Nolloth Gemeenskap Gesondheid Sentrum op 12 April 2022, waartydens daar ‘n memorandum en petisie oorhandig gaan…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit

error: Alert: Content selection is disabled!!