BEPLANDE PROTESAKSIE IN TSANTSABANE ONWETTIG
Die regmatige direksie van Kapa Bokone Women for Change neem kennis van ‘n beplande protesaksie vir later die week. Die direksie van Kapa Bokone Women for Change het geen instruksies gegee vir sodanige protesaksie nie en distansieer hulle van enige protesaksies. Volgens die regmatige eienaars/ direkteure van Kapa Bokone Women for Change tree verskeie individue…...