BERADER SE PASSIE OM ANDER TE HELP LEI TOT HAAR EN ANDER SE GENESING
‘n Mens is geneig om te glo jou probleme is baie groot tot jy luister na iemand anders se uitdagings. Ook glo baie mense dat beraders, sielkundiges en selfs predikante nie probleme het nie. Praat jy egter met Jane Williams (48), ‘n voormalige predikantsvrou en berader, kom jy tot die besef dat haar eie omstandighede…...