Beskuldigde pleit skuldig op aanklag korrupsie en geldwassery

 Beskuldigde pleit skuldig op aanklag korrupsie en geldwassery

‘n 56-jarige voormalige werknemer by Burma Plant Hire, Johan Anton Meyer, het op Maandag, 25 Julie 2022, by die Postmasburg Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof skuld beken op aanklagte van korrupsie en geldwassery. Meyer is in Desember 2020 saam met sy drie medebeskuldigdes deur die Valke se ernstige korrupsie-ondersoekspan in hegtenis geneem. In April 2016 het die voormalige…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit