Blennies is amptelik ingesweer as ‘n lid van die provinsiale wetgewer
Me Venus Blennies is amptelik ingesweer as ‘n lid van die provinsiale wetgewer. Die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer het 17 Oktober 2022 amptelik ‘n nuwe lid van die African National Congress ingesweer. Die nuwe lid, me Venus Blennies, is ingesweer deur die Speaker, agbare Newrene Klaaste by die Wetgewer Ring in Kimberley…. NK Monthly 40 Membership...