Blinkklip se “skadu”Boom lê die tuig neer na 30 jaar diens
Hoërskool Blinkklip in Postmasburg bring heimweë by my op en vat my terug na Maandag 12 Januarie 2008 toe ek as nuut aangestelde onnie by hierdie groot skool inskakel, as ‘n oorplasing vanuit die Wes-Kaap. Ek onthou daai betrokke Maandagoggend het ek net op ‘n stoel gaan sit in die personeelkamer en ewe skielik kom…...