Bybelse Perspektief
Ongeag hoe mense daarna kyk, dit is die mens wat die wêreld gemaak het wat dit vandag is. Die mens het self gekies om God se Woord te verwerp en a.g.v sy eie gierigheid en hoogmoed, trap en verskeur hulle mekaar. Kyk maar net self in jou eie dorp. Dit is die mens wat sonde…...