Rowen Ranna is ‘n nederige man wat sy lewe baseer op die basiese beginsels van liefde, omgee en standvastige geestelike waardes. Hy vertel my dat sy familie baie belangrik is vir hom en maak ‘n punt daarvan om te sê hy in hierdie opsig verwys na sy vrou, Martinique en kinders, seuntjie Rio asook dogtertjie... […]Read More
Hierdie een is persoonlik….baie persoonlik, want dit raak my. Dit raak my broers en susters. Dit raak ons as familie. Dit het net te skielik op ons afgekom. Die vreemdeling het sy opwagting gemaak en het besluit om ongenooid en vir ‘n onbepaalde tydperk sy leef en lêplek by ons adres te maak. Die vreemdeling... […]Read More
‘n Mens leer ken eers werklik ander mense wanneer jy na hulle stories luister. So was dit dan ook toe Eugene Keet sy storie met my gedeel het. Soos in elke onderhoud vra ek hoe mense hulself sal voorstel, en Eugene het so daarop geantwoord, “My lewe en sukses is die resultaat van genade van... […]Read More
Op 23 November 2024 het Zaan-Leigh Coetzee die deure van Bendita Diosa geopen, ‘n unieke gesondheidsentrum in Postmasburg wat fokus op liggaamsherstrukturering en holistiese sorg. Met ‘n duidelike visie om gesondheid en welstand te bevorder, bied Bendita Diosa moderne oplossings vir mense met besige lewenstyle wat gesonde lewenswyses wil nastreef. Die sentrum bied behandelings wat... […]Read More
Angels raise funds for 10-year-old Dezi’s kidney transplant
Like so many small towns in South Africa, the community of Mokopane in Limpopo has its joys but also many challenges. People tend to know more about one another’s personal lives – which can be a challenge and a blessing – especially when there is a great need or crisis. READ: Helping a two-year-old hear her... […]Read More
Maylene Losper, the newly crowned Ms Northern Cape 2024/2025, hails from the dusty streets of Postmasburg, where deprivation is a harsh reality.Despite this, Maylene describes herself as a “go-getter,” unwilling to let her circumstances define her. Her path to the crown, awarded on the thrilling night of 27 September 2024 in Upington, was far from... […]Read More
Tanya O’Connor, ’n bekende kunstenaar van Gordonsbaai, is die skepper van inkleurboeke vir volwassenes. Vir haar bied dit nie net kalmte nie, maar dit help haar om te fokus en gee haar die geleentheid om te verwoord waarvoor sy nie woorde het nie. Tanya teken sedert sy vyf jaar oud is. Dit het vir haar... […]Read More
Junette Moses (57j) se storie is een van deursettingsvermoȅ, ongeag die omstandighede waarin sy van kindsbeen af verkeer het. “My lewe was ‘n ander lewe. Dit was van bietjie by iemand of een gesin woon, dan weer ‘n bietjie by ander mense. Ek ken van sonder kos gaan slaap, nagte van trane, van mense wat... […]Read More
Abigail Lombard is nie iemand wat baie luidkeels voorkom nie, of wat jy nie graag sommer uit haar beurt sal hoor praat nie. As sy wel praat straal sy sterk karaktereienskappe van lei, simpatie en passie uit om diegene wat aan haar deur klop te bemagtig. Sy glo ook dat mense nie in isolasie kan... […]Read More
Van Komaggas tot Stellenbosch – Danneline Ramsden,die voorvatter by Stellenbosch
Daar was al ‘n paar pynlike seisoene in my lewe. Ek het jare terug ‘n stembande operasie gehad. Dit het my terug gesit in my loopbaan. Die spreekwoord lui dat niks per toeval gebeur nie. Dat daar ‘n bepaalde rede is waarom sekere dinge gebeur. So ‘n paar maande gelede bevind ek my voor my... […]Read More