Skole-atletiek in Noord-Kaap die naweek gekanselleer; opvoeding ly onder vakbonde
n Aankondiging van Noord-Kaap Skole Atletiek dat die naweek se sone-byeenkomste afgestel is, het skokgolwe deur die provinsie se ouergemeenskappe gestuur. Dit is net nóg ‘n bewys dat openbare onderwys van die ANC-regering en verwante vakbonde verwyder moet word. Die jaarlikse atletiekprogram behels dat huissport by skole deur sone-, streeks-, provinsiale – en nasionale byeenkomste... […]Read More