CPK staan steeds na vele struikelblokke en uitdagings
Die Calvyn-Protestantse kerk was aanvanklik net ses maande gegee om te oorleef. Dit, nadat die aktivis, wyle dr Isaac Dawid Morkel van Kaapstad uit die ou Nederduits Gereformeerde Sendingkerk(NGS) gestap het weens hul teenkanting en afkeur teen apartheid. Hy was toe nog ‘n leraar van die NGS. Hy en ander kerklui was ook ontevrede oor…...