DA doen ‘n beroep op SAMRK om te keer dat Postmasburg in riool verdrink

 DA doen ‘n beroep op SAMRK om te keer dat Postmasburg in riool verdrink

Langdurige en oorweldigende rioolstortings in Postmasburg kan nie meer geïgnoreer word nie, aangesien dit die lewenskwaliteit van plaaslike inwoners verwoes, lewensbestaan vernietig en inwoners se regte op ‘n skoon en gesonde omgewing skend. Gegewe Tsantsabane Munisipaliteit se versuim om op te tree, het die DA die saak na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) verwys. Die stroompie…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit