DA verwelkom behuisingsontwikkeling op Aggeneys.
Die Demokratiese Alliansie (DA) verwelkom die regering se besluit om die eerste fase van 234 uit die versoekde 4000 huise in Aggeneys goed te keur om die internasionale belegging in Vedanta-myn in Gamsberg te ondersteun. Dit sal beslis help om die ekonomie te stimuleer en werk te skep vir die mense van die Noord-Kaap. Die…...