Dankie aan die Mukadams vir ons silwerskerm

Ek en talle Paarliete was bevoorreg om die bioskoop, The Planet’, op die Rug, in die dae van Apartheid, te kon hê om te ontsnap van ‘n wêreld wat nie baie toegeeflik was nie. As kind was ek bevoorreg deur mense óm my wat my verbeelding so aangegryp het met interessante stories wat in my…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here