Dennaline Ramsden, leef met roekelose geloof!
Danneline Ramsden het pas haar 50ste verjaarsdag, haar jubeljaar gevier, asook haar 10de jaar in die vermaaklikheidsbedryf. Sy word beskryf as ‘n vriendelike, borrelende persoon, wat gehore lekker en daarbysaam sommer lelik kan laat skaterlag. Sy is ‘n volbloed Namakwalander, oorspronklik van Kommagas, maar woon nou al meer as twee dekades in Stellenbosch. Haar familie…...