Departement reik uit na bejaardes in Port Nolloth
Die LUR vir die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, me Nontobeko Vilakazi het vroeër hierdie week, ‘n liefdadigheidsuitreiking op Port Nolloth behartig. Die LUR was vergesel deur die waarnemende departementshoof, me Shouneez Kimmie-Wookey het tydens die uitreiking ouer persone van Port Nolloth in die Namaqua-distrik vereer. Hierdie uitreiking word jaarliks rondom die Feestyd gedoen om nie…...