Departement van Gesondheid Vier Internasionale Verpleegstersdag in Styl
Verpleegkunde is die grootste beroepsgroep in die gesondheidsorgsektor en speel ‘n sleutelrol in die stabiliteit van die arbeidsmark en die ekonomiese groei van die land. Die essensie van verpleging is gegrond op respek vir menswaardigheid en die basiese behoefte om in pasiënte se behoeftes te voorsien. Vanjaar, op 27 Mei 2024, het die plaaslike distrikskantoor…...