Deregulering van brandstof bevoordeel bedryf in geheel

Solidariteit het vandag fel kritiek gelewer teen rolspelers in die brandstof bedryf wat, volgens Solidariteit, poog om die publiek deur middel van onbetroubare dwalende uitsprake te mislei en sodoende die deregulering van brandstof te stuit. Theuns du Buisson, ekonomiese navorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) sê: “Dit is regtig jammer om te sien dat sekere…...