Die intrige van die sokker wêreldbeker
Die FIFA sokker wêreldbeker is in volle swang in Katar met sokker geesdriftiges wat die toernooi met valkoë gaan dophou om te kyk of hul gunsteling span die gesogte trofee kan wen. Die kleur, geur en passie wat daarmee gepaard gaan is eie in sy soort. Verskeie kulture kry ook die unieke kans om oor…...