Die kruisgebeure en ‘n land in duisternis gehul
Miljoene Christene van regoor die wêreld het weer die afgelope paar weke die Via De La Rosa-pad gestap om opnuut weer op Paas Vrydag die dood en sterwe van ‘n lydende Christus te herdenk. Dis interressant hoe die einste kruisgebeure rondom Paas Vrydag in ons dag sterker as ooit vir my na vore tree. Ons…...