Die oomblik wat jy sterf gebeur die volgende op aarde:
Dag 1: Jou naaste huil en voel oorval met verlies en skok. Ook dag 1: Vir 8,015 miljard ander mense is dit ‘n doodgewone Donderdag. Dag 2 tot 5: Jou begrafnis word beplan, mooi dinge word oor jou geskryf en gesê deur die wat jou liefhet. Ook dag 2 tot 5: Die wat jou nie…...