Dis die klein dingetjies wat tel
Dit klink soos ‘n cliché: dis die klein dingetjies in die lewe wat tel….Tog loop ons met mening dwarsoor die kern van die betekenis van die gesegde. ‘n Gewone glimlag kan iemand uit hul depressie help lig. Of ‘n gewone spontane klappie op die skouer van ‘n kollega as erkenning van ‘n goeddeurdenkte takie of…...