Distriksboere Makgotla vind vandeesweek in die Namakwa-streek plaas
Die Noord-Kaapse LUR vir Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Mase Manopole, sal die distriksboere Makgotla vandeesweek in die Namakwa-streek byeen roep. “Dit kom nadat die LUR verlede jaar vroue in die sektor betrek het deur distrikswebinars, wat die hindernisse van vroulike deelname in die sektor geïdentifiseer,” het Zandisile Luphahla, mediaskakelbeampte en -woordvoerder, van die…...