Dit is nou tyd vir praat oor Bela
Die Solidariteit Beweging doen ʼn beroep op president Ramaphosa om in te gryp sodat gesprekke oor Bela voortgesit kan word. Die Beweging gaan ook dié oproep deur ʼn skrywe aan president Ramaphosa bevestig. Suid-Afrika en die regering van nasionale eenheid word deur Bela met sy grootste toets gekonfronteer. Dit kan tot ʼn breuk in die land…...