Dit was ‘n Matjieskloof ding

 Dit was ‘n Matjieskloof ding

Die Mej St. Anna-kompetisie was die eerste wat sedert 2019 plaasgevind het en dit was beslis een vir die boeke. Die dames het almal pragtig gelyk en hul mees gewaagde voorkoms en persoonlikhede gebring. Die kategorieë was Swart en wit, Vintage queens en dan Aanddrag. Die beoordelaarspaneel het bestaan ​​uit oud Mej. Namakwaland Bernalee Damane,…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit