DIT WAS ‘N MOEILIKE GEBOORTE
Vincent Witbooi van Postmasburg was Sondag 15 Januarie 2023 deur sy ouers verras met sy 30ste verjaarsdag. Sy ma, Lena Semories vertel:” Verny segeboorte was baie moeilik en elke jaar op sy verjaarsdag vat dit my terug na daai moeilike tyd in my lewe. As ek vandag terugkyk is ons opreg dankbaar vir hierdie voorbeeldige…...