DMO se NRO-besnoeiings maak kwesbare Suid-Afrikaners die grootste slagoffers

Solidariteit het vandag die besnoeiings aan befondsing vir nieregeringsorganisasies (NRO’s) wat maatskaplike dienste verrig, ten strengste veroordeel. Dit volg ná aankondigings van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling (DMO) dat subsidies vanjaar anders aangewend sal word.  Volgens Solidariteit volg hierdie aankondiging op ʼn verdoemende verslag en parlementêre voorleggings deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), wat daarop dui…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here