Dokters sê hulle ‘gaan praktyke toemaak en trek as NGV kom’
Spesialiste en algemene praktisyns kondig in beduidende getalle aan dat hulle eerder hulle spreekkamers sal sluit as om onder die regering se Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te werk.Dit is volgens Solidariteit se mediese beroepsnetwerke wie se ledetal die afgelope maande die hoogtes inskiet soos kommer oor die NGV-werklikheid toeneem.Die NGV-wetsontwerp is hierdie week deur die Nasionale…...