DOKTOR KEER MET N BOEK TERUG NA HAAR WORTELS
Isaac Cloete Dis altyd mooi as iemand na sy wortels terugkeer, al is dit met ‘n stowwerige ompad. Dr Jo-Mari Nel is die eerste skrywer vanuit die Richtersveld, wat haar boek, Stof van die Richtersveld.(‘n kortverhaalbundel oor Legende, Tradisie en Tradisie -1930 tot 1995) op 16 April gaan bekendstel. Dit gaan op Eksteenfontein, haar geboortedorp,…...