Dominee deel ervaring na 48 uur in beknopte kerktoring
‘n NG-dominee van Pofadder wat aan hoogtevrees ly, het onlangs terug na sy preekstoel gekeer nadat hy vir 48 uur in die kerk se toring deurgebring het. Ds Willian Korb het Sondag in ‘n radio-uitsending onthul dat hy aan sy gemeente wou demonstreer dat God die hoogtste gesag is soos die toring die hoogste punt…...