Dr Harry Surtie hospitaal nodig dringende herstel
Die DA doen ‘n dringende beroep op die Noord-Kaapse departement van gesondheid om te reageer op die verslegtende toestand van die Dr Harry Surtie-hospitaal in Upington. Dit het tydens die onlangse hittegolf duidelik geword toe personeel met ‘n basiese waaier moes klaarkom omdat kritieke hospitaaleenhede nie funksionele lugversorgers gehad het nie. Vir pasiënte wat die…...